Dagsê Wielie-Walie-maters,
Die bokkies by Jim Beam is weer gaaf met die Watkykertjies. Ons het so 'n laaste Red Stag bourbon hamper om weg te gee voor die jaar finally sy gat sien.
Jy kan die volgende hamper vir jouself losslaan:
• 2x bottels Jim Beam Red Stag Burbon
• 1x super fly Ice Bucket
• 2x super sized shot glasses (ok, hulle is double shots)
• 1x super sexy T-shirt
• 1x befokte bottle pourer
Alles is in een doos!
Dis mos nog hoogsomer, so wat jy moet doen om hierdie te probeer wen is om vir ons 'n supercool duik foto self af te neem of 'n kort video te maak en op YouTube te laai vir "Dis naweek, kom ons fokken duik!"
Soos die entries inkom sal ons hulle op Watkykjy looi en op die ou end twee finalists kies. Die Watkykertjies sal dan vote vir die wenner.
Wees creative, daar is dop oppie spel. Obvisouly staan jy 'n groter kans met 'n kief video.
Stuur asseblief julle eie huiswerk in.
Die kompetisie sluit Vrydag 16 Desember en as die entries baie goed lyk, sal ons dalk nog so paar pryse vir die wenner byvoeg om die deal te sweeten. Krismis is mos om die draai…
Watkykjy staan op 3,110,840 post views in totaal sedert 1 November, 2019.