Hoekom skêre met skietgoed? Hoekom nie? SA is totally gun befok en smaak van cherries. So kom ons mix die twee. Ons sal elke Sondag (hangovers permitting) vir julle twee skêre met skietgoed kom drop.
Check ook more uit vir 'n warm FHM bokkie wat haar verskyning sal maak op Watkykjy. Die cherry wil graag hê dat Watkijkistan vir haar moet vote in die FHM Top 100. Sy wag net vir haar bikini foto's om dit vir ons te stuur, dan sal ons haar aan julle bekendstel.
Gaan gooi daai roast in die oond. Jy moet vandag lekker graze en fles vat, want Maandag sit al klaar vir jou en wag met "Moeg Gepraat" of 'n paplepel.
Sterkte.
Hierdie post is 612 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,168 post views in totaal sedert 1 November, 2019.