Dis weer Sondag en vir geen rede nie, gee ons jou weer twee skêre met skietgoed. Gaan pak nou 'n fokken braai en raak rustig. More vreet jou hart weer kak by die graft.
Dit maak mens sommer lus om bietjie te "oefen"
Hierdie post is 306 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,057,586 post views in totaal sedert 1 November, 2019.