Daar's al 'n jarelange showdown aan die gang tussen hoofsaaklik die Japs, Kaaskoppe en Duitsers om te check wie die CRAZY-AS-FUCK beker kan vat as dit kom by moewies maak. Baie lande het getry om die paartie te join, party het hulle ballas aan hulle binneboude vas gestaple, ander het midgets met perms afgeneem wat hulle tiete flash en mekaar moer met mic's, selfs hulle het nie die cut gemaak nie.. Toe kom Afrika, heavy fokken underdog wat hy altyd is, en drop hierdie Cullinan op die tafel (hy is is al op Watkykjy behandel, maar dien as reference):
Ek was amper huilerig van trotsgeit en fokken ubuntu en liefde vir volk en vaderland, maar die beste was nog oppad. My tjommie Arno wat graft in Gabon het hierdie beauty uit Ghana die anderdag vir my gemail, fokken special enetjie hierdie. Street Fighter meets Sneaky Prawn meets Bebop (TMNT) meets Darth Vader meets "7 Days (The Ring)",en sommer bietjie Happy Clappy vibes aan die einde, net om jou goed te befokfy.
Nkrato Muddafukkas! – PEOWW! PEOWWW!!
(Shot Vlekke)
Watkykjy staan op 3,118,562 post views in totaal sedert 1 November, 2019.