Ek het hirrie "Castle Lite" in Alberton gesien.
Hi, het hierdie driewiel tjor twee weke terug in duitland afgeneem. Check daai kief wing.
Sien aangeheg self gemaakde Jeep in pretoria Noord gespot
Thanx
Marc Mynhardt
Lam bly maar lekker…
Leon
Na afloop van die vorige email oor hoe om na jou kanaalbaber om te sien het ek dit goed gedink om ook die 1926 tegniek vir na jou wors kyk te stuur vir julle. Hierdie behels heavy duur verbandwatte wat jy na elke skoot jou wors moef afvee want dit is priceless om ‘n skoon kanon saam te dra. Die waarkuwing is duidelik in punt no (V), as hy nie nat en glad is nie sal jy rooiheid,jeukerigheid, brand gevoel en swelling op jou voorhuid he…jif, fokkit!
JE
(click vir groter)
Watkykjy staan op 1,198,317 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Dit is nie 'n self gemaakde Jeep nie. Dis 'n Nomad.
Sê vir Marc hy moet sy feite reg kry voor hy gat van homself maak.
My probleem is as ek my zaber na geslagsgemeenskap skoon maak, raak my girl redelik die poes is as ek haar kussingsloop gebruik.
Dis nie 'n self gemaakde Jeep nie – dis 'n Chevrolet Nomad.
….of die gordyne!
Ek ken nie die "eikel" nie. As ek kan raai dink ek hulle bedoel pielkop. Voorwaar 'n interesante stukkie leesstof. Ek gaan nooit weer met 'n vuil tril slaap nie.
Dit is ook van kardinale belang om die voorheid goed te skrop met jou girl se tandeborsel nadat jy haar in die chutney gelooi het.
Ek like daai klien karretjie, laat my dink aan n 80's scifi movie, is dit nie die kar wat sinclaire rekenaars try maak het nie, wie van julle onthou nog die sinclaire rekenaars, die een wat op die tv hookup en die tapedeck wat jy jou goed op gesave het.
Die "Lamb Packs" sign lyk vir gephotoshop
Marc Mynhardt, daardie is 'n Chevrolet Nomad wat ongeveer 1976 in Suid Afrika vervaardig is. Dit was 'n kak voertuig met geen verhitting of ander luukses nie. Boonop was almal gebou met 'n stuurwoel wat skeef en nie regvoor die bestuurder gesit het nie. Aan die bonus kant was die feit dat enige ou wat voor jou beland het in 'n botsing afgekak het. Die goed was so fokken hard dat hul die aarde van sy as af kon skuif. Ek was eendag in een wat 'n Datsun Kruppel S opgeklim het. Die Datsun was verwoes. Faktap. Hy was van agter gestamp en tot die verkoeler het oopgebars. Die Nomad het net 'n krap aan die voor buffer gehad. O ja, een laaste stukkie detail. Die goed was net in 2 wiel trek beskikbaar.
Ek wonder wat sou die kwak wat die boek geskryf het , nou te se gehad het as hy nou hoor hoe jy jou piel ( na die skoot ) in jou goose se keel af druk – of na jy haar innie chutney gepomp het … … …
Fok my nè – tune daai boek my nou om my little will skoon te maak – my eie parings orgaan nogal !!! wha ah aha ha ha
Fok die tottie skoonmaak tips ou… daai kak kom dudielik uit n tyd toe mense nog in die veld gekak het en in plassies meskiet larwa besoedelde water hulle holle gewas het…
God gert al wie daai kak tips vandag nodig het is jou trash, bad eenkeer n week, naai 7 keer, aston lake plot snuifers, en even daai klas van poes het al imunity teen sulke bak en teria. want jy sien die goed nooit siek le nie…dronk ja.. ma nie siek nie.
ag, whatever fok dit. dis n poes boek.
Gepraat van Zef en Chevrolet Nomad……..Wie onthou nog die program op TV: "Call me Kelly" ?
My pa het destyds so poliesgeel Nomad gehad. Daai ding was so ongemaklik en dit het geen verskil gemaak of jy op sand, teer, rotse, bome of lava ry nie, dit het dieselle gevoel.
Maar vir rondfok op die plaas was daar niks beter nie. Reken ek moet so een kry vir die highway met sy taxis.
Mangeladder, ja ek onthou "Call me Kelly" met 'n befok lekker country rock tema musiek deur ou Bobby Angel ( Kelly's song ) – kry hom somewheer oppie interweb en gooi hom kliphard op jou sound system terwyl jy êrens grondpad vat en jy voel sommer lus om die hele ratrace te quit en plaasgirls te gaan spyker.
Daai Chev Nomads was hel kak ja, innie armie het hul vir ons sulkes gegee met 4.2 6 cyl chev motors in, in 'n two wheel drive baksteen met fokkol suspension en Marie bisciut tyres. Dink hullle is almal gerol in 2 weke.
CJ dan moet jy my broer wees (waarvan my pa ons nooit vertel het nie). My pa het ook so geel Nomad gehad
Fokkit Smee, ek kan maar net hoop en bid jy en CJ het mekaar nie in julle jonger dae dalk onwetend by DropZone of iewers anders raakgenaai nie…
Prof ek was presies 2 keer in my lewe in drop zone. Maar wel te moer dronk daar uitgestap om te kan onthou of ek iemand genaai het
Ek ken die gevoel, Smee – het in my jong(er) dae ook elke naweek moet dronk by een of ander klub uitgestap, en alhoewel ek nie specifics kan onthou nie was ek vir seker elke keer genaai, want die volgende oggend was my fokken beursie altyd leeg…
Ag my ewige bloupers poes – gruwel van alle gruwels, 'n fokken spelfout! Dis "moer dronk" natuurlik…
Lamb pack nie ge-photoshop. Dis legit, ek het foto van ander angle