Foto geneem in Caledon WK
Quentin
Soek tog na 'n puppie… lui my toe na die web site… en daar heel bo… Confession. KFC gebruik Chihuahua's!
Lekker dag,
LunaNunca
Ek het gister die Nissan Navara gesien lyk my die oukie was in n ongeluk maar anyway danke aan die plain stik kak blackberry kon ek nie n goeie kwalieteit foto neem nie maar die ou was nogal clever en sy bumper vas gewerk bet tie straps.
Francois
Seen at New Zealand Airport
Wiehann
Yes maat.
Dit gesien by Spar. Fokkit ! Jirre !
Eugene
Hoe loop mens verby hierdie "Opeltjie" sonner om skelm 'n kiekie te snap vir al die waterkoppies – ek bedoel?
Jy let eers na die "wheel clamp" op wanneer jy die Opeltjie approach, wanneer jy dan by jouself dink, ..fokit, seriously dude…."…. met so halwe grin op jou gesig…
Kyk, in all respect gesê, maybe het die dude sy hele varkie leeg geskud vir DIE wiele, maar my goeiste terselfde tyd
het sy varkie nie net vir hom wiele verskaf nie, maar 'n wenner foto geleentheid vir entertainment DELUX.
Met 'n grin en al, en 'n punch ini ribbe van die girlfriend af, besluit ek toe om "closer look" te gooi.
WRAGGIES WAAR is die eienaar fokin serious gerattle om sy wiele moontlik te verloor – DAAR pronk die all time favourite "GORILLA LOCK"…..
Van 'n grin na "almost giggel" – is dit fokin halerious hoe die BOOT gesluit word met 'n stuk wol of een of ander random stuk string…..
"BUT WAIT, THERE's more : …. Kyk, hierie perd het DOOD seker gemaak hiri OPEL CL sal nie virre FOK gezob word nie – Die voet pedale is even met 'n staal enclosure gesluit!
What more can I say?
..sal nie verbaas wees as die die Opeltjie een helse groot TRACKING device in het nie!
marcus
Wat vas die vraag nou weer?
Het hierdie gekry op ‘n bike site waar die ou sy bike wil verkoop. Moet ‘n mens dalk probeer om die ou af te stry na R39950???
Christo
Yes Griffin,
Was bietjie Vrydag in Boskburg gewees en to check ek die Boksburg "Jet on Tar" (Jetta) wat inrol voir die geel apteek… Het gaan drank koop uitgekom en die waterkoppie smask by homself sy kar lyk pielle pappie!!
Geniet die foto,
Jacobus
Hi Griff,
Ek het hierdie boek iewers uit gegrou en dit is moer snaaks hoe die girls in 1926 na hulle kanaalbabers moes omsien. Dit behels put water, watte, vulvas en skaamlippe met ‘n ge droog druk en nie vee……Duidelik het die mense daardie tyd nie heavy na malls gegaan nie want dit is ‘n tas vol tools om na jou padda om te sien na elke pis.
JE
(click vir groter)
Watkykjy staan op 3,118,403 post views in totaal sedert 1 November, 2019.