Ola, inwoners van Watkijkistan,
Daar is nou weer so bietjie stock beskikbaar van die Julius Malema 3-ply kakpapier, maar nie baie nie. Ons sal ons bes probeer om betyds stock vir Krismis reg te kry, so ongelukkig moet orders ge-limit word na 10 per bestelling.
Ons sal in volgende week vir julle 'n lekker lys saamstel met voorstelle vir kief Krismispersente wat nie jou beursie sal naai nie.
As jy in die meatime wil opstock met JuJu boudservette, kry dit hier of click op die pic. Daar is ook 'n paar rare CDs by Zefshop beskikbaar en nuwe stock sal oor die volgende twee weke aangeveul word. Van meeste van die CDs is daar net een of twee copies beskikbaar en dis unlikely dat ons dit weer gaan aanvul.
Eerste geruik, mag die gaatjie gebruik…
Watkykjy staan op 3,084,303 post views in totaal sedert 1 November, 2019.