Die Antwoord se nuwe album Ten$ion word release oor so ruk. Hulle is nou al so next level dat hulle sommer klaar in 2012 lewe. Die track wat jy beswaarlik in die agtergrond uit hulle time machine hoor speel se naam is “Fatty Boom Boom”.
Verder tune ons fokol. Wag en kyk maar… Hier kom kak…
En nou vir ‘n gerookte boodskap:
Hierdie post is 186 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,844 post views in totaal sedert 1 November, 2019.