Wanneer mense met te veel zak windgat raak.

In Spec-takel deur griffin

Hierdie was blykbaar geneem tydens of na 'n troue in Eshowe waar 'n klomp gaste die sports center se velde opgefok het met gebreekte bottels en glase. Dit was een van daardie troues waar van die gaste fokken ryk is en nie omgee vir wat hulle opfok nie. Lekker Porches en Merc Coupe's en goeters asook 'n Ferarri en 'n Lambo wat sommer nog die temp pampiere gedra het.

Twee van die gaste het so bietjie gaan dice in Kangella straat en hulle karre deur hulle poeste getrek en daarna blykbaar vir van die mense wat foto's geneem het gebliksem terwyl die polisie glo nie enige iemand se statements geneem het nie.

Dis nogal befok om doosryk te wees, huh?

langa1

langa2

(shot Francois)

Hierdie post is 256 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,615,956 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWanneer mense met te veel zak windgat raak.