Dumb blonde,
Hellboy
Hierdie enetjie is afgeneem naby voortrekker str in PTA,
Regards,
Duppie
Hoezit Griff,
Het jy (of jou goose) n "POWER TOOL"?? Laas week hierdie in n Amsterdam'se winkel venster gesien.
Groete
Bruce
Ook in Amsterdam gesien.
Bruce
Taxi tread
Eddie
Ek het gister hierdie lykswa in die Moot gecheck. Wie de fok wil met so ding by jou graf op pitch?
Henry
Hey Griffin,
Ek het net gevoel ek moet hierdie ou toppa se Bloubul mobile met al die watkykertjies deel!
Die bloubul stem is op die panel van se agterruit vas gedonner.
Coert
Hierdie post is 320 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,617 post views in totaal sedert 1 November, 2019.