Van Coke Kartel se derde comic in die Wie’s Bang reeks waaraan griff en Blink Stefanus gehelp werk het is nou beskikbaar. Jy kan dit verniet download hierso
Die illustrator vir hierdie uitgawe is die moerse talented Lohan Grobler en vir die van julle wat like van creative prosesse nodge is daar ‘n video onder hierdie illustration wat bietjie opge-speed is om die illustrasieproses van een van die comic se panels te wys. Dis poesbaie werk. Ons kan nie glo ons gee ‘n 25 bladsye comic van hierdie uitstekende gehalte vir julle verniet weg nie. Kort arms, diep sakke.
Julle kan at least vir die bra ‘n garage pie koop en sy kar was…
Hierdie post is 184 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,928 post views in totaal sedert 1 November, 2019.