Tweede pouse by Hoërskool Marabs

In Fokken Main Videos deur griffin

Dis tweede pouse by Hoërskool Marabs. Die kinners het klaar hulle se toebas getand en nou is dit tyd om bietjie hol te swaai en reg te maak vir daai dubbel periode Wiskunde.

Bly om te sien dat kids nie net op hulle gatte sit of mekaar net bliksem en dit afneem met hulle Blackberries en iPhones nie. Daar word darem nog so bietjie oordentlike PT gedoen…

Hierdie post is 239 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,835,725 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTweede pouse by Hoërskool Marabs