Scroobius Pip – The Struggle

In Fokken Main Videos deur griffin

Ons het julle al voorheen van Scroobius Pip se stuff gewys. Hierdie is sy nuwe tune, The Struggle, wat van sy album "Distraction Pieces" af kom. Die bra maak fokken lekker tunes.

Ek dink ons moet bietjie met hom gesels….

Hierdie post is 68 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,150,026 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinScroobius Pip – The Struggle