Rammstein se nuwe single – Mein Land

In Kief musiek deur griffin

Kyk uit hiervoor teen middel November asook die music video van Mein Land wat 11 November sal uitkom op die interwebs. Dis alles deel van hulle nuwe album, "MADE IN GERMANY 1995-2011" wat 14 November internatsionaal launch.

Dit gaan fokken huge wees.

Skiet uit by Rammstein se site vir nog info. Ons sal ook later nog nuus hier kom drop.

 

Hierdie post is 56 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,469,503 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRammstein se nuwe single – Mein Land