Griffin,
Het die ene gespot in goeie ou Rustenburg by die Wimpy van alle plekke. Daar het ek 'n tafel weg gesit van die speedcop (wat op twee stoele sit vir stabiliteit) af wat verduidelik hoe hy gister iemand gearesteer het nadat hy en daai persoon so bietjie geboks het oor 'n spoedkaartjie.
Persoonlik dink ek as jy 'n vin op daai speed cop se rug vas maak sal hy meer soos 'n Orca lyk as 'n haai. Maar nou ja "stomach out, chest out" is duidelik die man se idee.
Hierdie post is 543 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,143,636 post views in totaal sedert 1 November, 2019.