Shot vir almal wat aan Watkykjy se Red Stag kompetisie deelgeneem het. Daar was 'n moerse response gewees. Die gelukkige etter wat die R1000 se hamper gewen het is ….
"Ok we have the winner! Drum roll please…..
Jacques Elaine du Plessis
Red Stag: For the average joe and his doe"
Ons maak dan sommer ook van die geleentheid gebruik om vir Red Stag te bedank vir hulle good tiger times en dat hulle ons alliepad Kaap te gestuur het om gespat te gaan raak by Rocking The Daisies. Inderdaad 'n groep vriendelike, mooi meisies. Volg hulle sommer hier op Twitter ook om uit te vind waar die volgende jol plaasvind.
Hier is vir julle so bietjie oogtoffie:
Watkykjy staan op 1,049,177 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Where are all the BUSTY girls?
Kidding!
Yeah!! Where arew all the busty girls??? And I'm NOT kidding (hiya ADSL)… 🙂