Wat 'n kak naam!
Groete,
Paul
Dag Griff,
Ek gooi vanmiddag go-go juice in by die Engen daar bo in Berea oorkant Pitooria stasie, en so met die betaalslag check ek die joggie se naam uit – fokkit, ek het al kreatiewe inheemse name gesien maar hierdie een vat nie net die koek nie, maar sommer ook die hele bakkery.
Groete,
Prof. Bokdrol
Hey Griff,
Die een by die Vall Mall gespot die naweek. Mild to Wild reken hy op die die "druk vlerk". Smaak my daar is baie Down Force nodig om in Vuil Byl rond te ry.
Barend
Goeie spelling op n notice board in PnP
Dirk
Hierdie post is 385 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,931 post views in totaal sedert 1 November, 2019.