Die battle van die deodorants

In Fokken Zef Videos deur griffin

Daar was blykbaar een of ander Axe TV ad wat deur ASA (die Anal Stuck-up Authority) ge-ban is. In die ad blimsem ‘n klomp naaibare meisies met vlerkies van die wolke af aarde toe omdat hulle ‘n bra ruik wat Axe onder sy armpits gespuit het.

Ek het dit self nie gesien tot die Youtube clip daarvan vir my gestuur is nie. Ek kan net indink hoe daai boardroom meeting moes afloop:

Ou met chinese simbool op sy arm: “… dan skiet ons die ding spesiaal vir Youtube omdat ek seker is dat iemand in hulle broeke gaan kak en dit in elk geval van TV af gehaal moet word. Dis in elk geval cheaper vir ons”
Meisie met oranje punk hare en swartraam bril en neus stud: “Wel, in Suid-Afrika in elk geval. Dan create ons like, controversy op die “interwebs” soos Die Antwoord dit noem”
Ou met chinese simbool op sy arm: “Exactly. Ek kry ‘n sign-off van die client af. Werk julle solank aan die press-releases”

Twee dae later by Lenthéric…

Ou oom met grys baard en sleeveless krieket trui: “Lyk my Axe het kak opgetel. Kom ons stuur hierdie vir die koerante. Dis poescheap. Kom ons gaan fokken eet lunch. Score!”

solo

Hierdie post is 125 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,835,687 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie battle van die deodorants