Ek dink dis in omtrent 2009 wat mense getune het dat Die Antwoord nie langer as 'n jaar gaan hou nie. Julle gaan binnekort julle woorde sluk, dit uitkak en weer sluk.
Groot kak is oppad. Hou hierdie spasie dop…
Hierdie post is 35 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,079,889 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Kan nie wag nie.. !
dis hoogtyd….wag in spanning!!!!!!!
lyk of dit paar vlakke bo die next level gaan wees..is daaardie yolandi se signature beats by dr. dre? sal graag ninja s'n wil he…hulle verdien once hul eie signature beats by dr. dre…komaan dre..
yolandi lyk soos n demoon met daai swart oe en ninja lyk soos daai meerkat op kung fu panda….sux