Daddy long legs? Who did named you?

In Fokken Main Videos deur griffin

Sit jy soms by die huis en praat met jouself in 'n Duitse aksent? Wonder jy oor oor 'n klomp kak? Komaan, wees eerlik. Vat byvoorbeeld die woord "seep". Dit klink nie ongewoon nie, doen dit? Sê dit hardop: seep. Nog 'n keer. Dit begin faktap klink, doen dit nie? Wie dink so kak naam uit? Jy bad elke aand met fokken seep en nou klink die woord fokken weird, net omdat jy oor die woord sit en dink en dit hardop sê.

Hierdie bra het dieselfde probleem. Met "daddy long legs". Jy moet toegee, dis nogal 'n kak naam vir 'n useless spinnekop.

Ek dink dis tyd dat ons meer oor kak goed moet begin dink. En mal word. Doen dit net in privaat. Jy wil nie soos Desmond Tutu opeindig nie…

Hierdie post is 51 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,598,355 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDaddy long legs? Who did named you?