Maats, soos met enige iets – die afsterwe van jou gunsteling budgie, die fiets se ketting wat snap en jou op jou poes slaan, Blackberry se service wat kak – moet mens eventually daarmee deal soos 'n grootmens.
So kom ons finalise sommer die geween en gekners van tande na die Bokke se game vandag met al die kakbaie Bryce Lawrence pics wat julle ingestuur het en deal daarmee op 'n kinderagtige wyse.
Hierdie post is 604 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,222,593 post views in totaal sedert 1 November, 2019.