Die antwoord is "who the fuck cares?"
Die eintlike vraag wat jy jouself moet vra is "Wie is Martin Evans?" want die ou is poes snaaks. Check sy moerse emotional video waar hy almal smeek om Nonhle samblief uit te los (wie sy ookal is). Die bra moet een of ander tyd seker 'n show in Gauteng kom doen, so ons sal julle laat weet wanneer dit gebeur…
Hy verdien at least 'n bier en 'n shooter vir hierdie performance. Volg hom op Twitter
Lyk dit effens bekend? Dis dalk omdat jy al voorheen die "Leave Britney alone" video gesien het. Hierdie is nie 'n spoof nie. Dis net fokken creepy en sad en quite frankly, maak dit mens glad nie lus om spinnerakke in die stort te gooi nie. Hierdie mansmeisie kan nogal fokken huil:
Watkykjy staan op 3,055,968 post views in totaal sedert 1 November, 2019.