'n Documentary oor die Wedding DJ's kom later in 2011 uit.
MJ Lourens het Chopper Charlie en SuperDeluxe3000 gevolg vir omtrent 10 jaar lank – vanaf die dronkgat Watkykjy parties in Pretoria, Joburg en Bloem waar almal kom holswaai en fles vat het tot en met hulle gigs so onlangs soos gigs in Kaapstad, Oppikoppi en die opening vir Roxette by Sun City.
Miskien sal jy eventually jou dronkat ook iewers in die final documentary bespeur. Check solank die trailer uit. Lyk of dit 'n lekker enetjie gaan wees.
Hierdie post is 119 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,914 post views in totaal sedert 1 November, 2019.