Julle kan Van Coke Kartel se splinternuwe tune, "Vir Almal" hierso luister. Hulle nuwe album "Wie's Bang" slat die rakke in November.
Jy kan kan ook na Van Coke Kartel se site toe gaan as jy "Vir Almal" for free wil download. (gooi right click en "save as" by daai "download now button")
Hierdie post is 113 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,393 post views in totaal sedert 1 November, 2019.