OK fine, julle hou aan om die fokken soundclip aan te stuur sodat ek dit op Watkykjy moet sit, so kom ons gee die outjie sy een minuut fame. Ons is wel agter die tyd met die nuus, maar dis nooit te laat nie…
Hierdie post is 707 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,154,061 post views in totaal sedert 1 November, 2019.