Happy birthday, Freddy Mercury

In Watkykjy Gigs deur griffin

Freddy Mercury sou vandag presies 65 jaar oud gewees het as die bra nog gelewe het.

Park Acoustics het gister gerock by die Freddy For A Day Concert met Josie Field, Bittereinder, Tumi en Joseph Clark. Shot vir die sowat 800 mense wat ons gejoin het.

Hier is so paar over en under -exposed foto's. As hulle nie in fokus is nie, moet ek dalk begin wortels vreet of 'n oogdokter gaan sien, want gister was my oog heavy blurry gewees en vandag lyk die foto's in focus. Dit kon die brannas se skuld gewees het.

Vir die kakkerige fotografie het ek egter nie 'n verskoning nie. As mens nie talent het nie, moet mens dit maar net fokken erken en aanbeweeg.

Check Park Acoustics se Facebook page uit vir meer en beter foto's (deur ander mense) en join ons vir die volgende concert. Ons sal julle laat weet wie wat jol wanneer en waar.

IMG_5778

IMG_5856

IMG_5867

IMG_5888

IMG_6002

IMG_6167

IMG_6213

IMG_6301

Hierdie post is 25 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,837,119 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHappy birthday, Freddy Mercury