Dis hoe mens ‘n fokken advertensie maak

In Fokken Main Videos deur griffin4 Eiertjies


In case jy gewonder het wie Kenny Powers is – hy is 'n fokken doos van 'n karakter in 'n TV series genaamd "Eastbound and Down" wat deur Will Ferrel se company produce word. Dit gaan oor 'n failed baseball star wat dit weer terug wil maak in die big leagues en soos in baie van hierdie stories eers onder moet begin as 'n coach by 'n skool. Die eerste season het reeds in 2009 ge-air, die tweede season amper presies 'n jaar terug en hulle begin die derde season ook binnekort skiet wat ook die laaste een sal wees. Ek is nie seker of dit al in SA op TV gewys het nie, maar die eerste season is gelukkig op DVD beskikbaar.

Hier is so paar van die highlights van die show. Maak dit jou nie lus om jou hare in 'n fokken mullet te sny en 'n total poes te wees nie?

(shot, Briekmerk)

Hierdie post is 154 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,247,782 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis hoe mens ‘n fokken advertensie maak

Comments

  1. Toy

    Beste show ooit! Ek moes maar alles download. Nou die dag dit 2am op vuzu gesien. Tragies dat hulle nie besef dat hierdoe show kwaliteit uit die hoosget rakke is nie.
    You're fuckin out!

Gooi Comment