Hierdie maand score ons weer 'n vakansiedag in die vorm van National Braaiday. Ons is lus om iemand te bederf met 'n R1000 se drank hamper, maar meer daaroor later in die maand.
Kyk solank na hierdie rip-off van Rebecca Black.
Hierdie post is 202 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,586 post views in totaal sedert 1 November, 2019.