Ben, Watkykjy se inzeftigating reporter het deelgeneem aan die 48hour Film Project en weggestap met best director asook tweede plek gescore met sy mockumentary, Devil Boys.
Die 48 Hour Film Project is kompetisie waaraan filmspanne regoor die wereld deelneem. Hulle kry 48uur, 'n genre, 'n karakter, 'n lyn dialoog en 'n prop. Nie 'n prop soos 'n badprop nie. 'n Filmprop. Die Afrikaanse woord daarvoor is rekwisiet, maar dis 'n poeslelike woord. Jou ma se rekwisiet! Anyway, in hierdie 48 uur moet hulle 'n short movie idee rondom al hierdie kak uitwerk, dit skiet en edit. Dis nogal 'n hectic taak.
Hier is Ben se weninskrywing:
Hierdie post is 109 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,123,945 post views in totaal sedert 1 November, 2019.