Ye olde rap (Introdiction – Scroobius Pip)

In Fokken Main Videos deur griffin

Julle onthou gister se kak video? Ons het geskiem dat dit nie meer as R500 werd kan wees in production nie. Check, hierdie een is vir 100 pond geskiet (maar regtig). Dis ge-produce deur Watkykjy se tjommie, Danny Lohner en die backing vocals word onder andere deur Milla Jovovich gedoen. Hmmmm…. Milla Jovovich….

Hierdie post is 81 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,462,755 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinYe olde rap (Introdiction – Scroobius Pip)