More maats!
Jissis, dis al twintig jaar later en ek weet nog steeds nie waar my poeslike bril is nie. Wat? Dis op my kop? Wel, waarvoor wag ons dan? Kom ons fokken rol!
Dis tyd vir Wielie Walie.
Hierdie post is 244 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,928 post views in totaal sedert 1 November, 2019.