Wen een skaap per dag tot en met Nasionale Braaidag.

In Kompetisie deur griffin15 Eiertjies

Ons het weer 'n nice kompetisie om met julle te deel. Die outjie lê al 'n rukkie in die inbox, so sorry dit word nou eers gedeel. Jy kan 'n skaap per dag wen tot en met die volgende public holiday. Al wat jy hoef te doen is om hulle Facebook page te like en 'n comment te los en 'n vraag te antwoord. Jy hang in elk geval heeldag op Facebook en rond tos, so jy kan dit net sowel in jou guns laat tel. Ons is ook natuurlik met 'n skaap ge-bribe om hierdie met julle te deel. Vleis is koning (veral as dit freebies is), so ons doen dit met graagte. Hmmmm… skaap broodjies….

Hieronder word alles verduidelik wat jy moet doen. Volg die easy stappe en jy kan binnkort dier op vuur gooi en dit kos jou fokol…


Silence of the Lambs

Excitement ahead of National Braai Day is heating up with the announcement that the organisers will be giving away one whole lamb every day for the next two months until National Braai Day on 24 September. Jan Braai, head of the initiative had the following to say whilst stoking a fire: “We are in the middle of a revolution. A revolution of uniting 50 million South Africans around braai fires once a year. And during revolutions things die, in this case 60 lambs”.

But there is a modern twist. Jan Braai explained further, “Lighting fires and cooking meat on those fires is an ancient ritual, but in this instance we’re using technology to make it easy, very easy. There is a National Braai Day page on Facebook and it’s not hidden, it can be found at http://www.facebook.com/nationalbraaiday. Every day there is a new question like “What is your favourite wood?” or “Will you braai on 24 September”. All correct answers, i.e. all answers are entered into a random draw. And even for the draw we use technology. We use a random number generator on my computer”.

And the logistics of delivering sixty lambs all across South Africa? Not a problem, “we simply phone a local butcher in the town of the daily winner, and make arrangements with them for handing over a lamb to that person. It’s up to the winner whether to take a whole lamb ready for the spitbraai or to have it chopped up into well, chops”.
The catch? “There is no catch, we want the whole country to celebrate National Braai Day and will stop at nothing until we achieved that goal”.

Evidently not.

National Braai Day is a non-profit initiative with the sole aim of creating a national day of celebration and uniting the whole of South Africa, one day per year. With the help of the media spreading the message, this goal can be achieved within our lifetime.
For more info visit http://braai.com

Join the revolution and win a lamb per day at http://www.facebook.com/nationalbraaiday

Follow @janbraai on Twitter.

Hierdie post is 7 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 25,801 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWen een skaap per dag tot en met Nasionale Braaidag.

Comments

  1. The Bullits

    Die Complex waar ek bly het nie n tuin nie- HOE DE FOK MOET EK DIE DING KOS GEE?????????

  2. Author
    griffin

    Jy sny hom in stukke op en voer jouself, ballas.

  3. Jags Jannie

    Fok! Jan "Fokkin" Braai sal seker nie hier kan aflewer nie (2400 km)? Sal maar steeds by my pel R 31.95 per kg betaal (afgelewer) en 2 sakke Mopanie of Kameel Doring hout by hom koop en self die fokkin ding moet braai! So julle pedantiese dose (met permissie Prof) wat nader is as ek, skryf in en maak gebruik van die baie HOListiese aanbod…………..

  4. Jan Braai

    Bullits, wat lekker werk is as jy die ding voer met knoffel en roosmaryn. Dan is hy sommer lekker klaar gespice wanneer jy hom slag en braai.
    Waar woon jy Jannie? Ons het nogal 'n redelike wye netwerk van skape oor die land.

  5. Prof. Bokdrol

    Ja sure, maar jy moet eers die ding fokken doodmaak voor jy hom in stukke opsny en jouself voer – en ek skiem jy gaan in redelike groot kak wees by beide die body corporate asook die SPCA as jou logistiese beplanning betjie gatkant voor is…

  6. Author
    griffin

    Die skape word deur ‘n slaghuis voorsien, nie die fokken dieretuin of jou local petting zoo nie. Wanneer jy wen kan jy kies of jy ‘n skaap vir die spit soek of reeds gesny. Ek gaan Saterdag my boot vol pakkies skaap laai en myself die middag doodvreet.

  7. Prof. Bokdrol

    O fok, nou's ek in amper net soveel kak soos Jan Braai se skape…OK sal nog 'n dop gooi en fokof TV kamer toe…

  8. David

    Daars net een skaap en dis gemeenskaap, so Jan Braai as jy dalk jou naam wil verander na Jan Naai sal ek oombliklik inskryf

  9. waarom

    @Bullits Ek skiem jy moet eers wag tot jy die skaap  wen voor jy begin worry of jy hom gaan braai of naai ?  Nee nee fok tog hierdie is Suid Afrika en Auz nie.  Konsenfokkentreer manne !

  10. Dirk Diggler Diktros

    Gertie van Groenpoes is skaam en het my gevra om namens haar en haar 'beweging' na te vra of mense van hul beweging en ander mense wat wil deelneem maar nie in walglikheide soos diereslagting deelneem om te eet nie, maar ook graag die gees van kompetiesie wil aanvoel – kan hul dalk n sojaskaap bestel?   (en geen 'so-ja' grappies asb vra Bertie, Gertie se vennoot, nie).  DDD

  11. Jags Jannie

    Jan Braai, Walvisbaai, ouboet! Innie-woestyn en gedurig fokkin dors…..

  12. Dirk Diggler Diktros

    As ek nie n soyaskaap mag kry vir Gertie as ek wen nie, mag ek n lewendige boerbok kry.  Bure n paar huise weg hou gereeld paarties waar die bok dan geslag word.  Hulle is ook die grooste merchants in die deel van die stad, en ek kan my wenbok dalk ruil vir chemiese stowwe en blare vir medisinale gebruik.   DDD

  13. Prof. Bokdrol

    DDD, ek en my geleerde kollega Dr. Onk het sopas 'n intense diskoers oor hierdie onderwerp voltooi (soos per jou mees onlangse kommin-taar hierbo) en ons is dit eens dat die idee van bokslagting net effens minder afskuwelik is as om "soja" met 'n "y" te spel in Afferkaans…

  14. Jags Jannie

    Kompetisie nou so lank aan die gang, Hoop ons kry die aanwas (lammers) saam as ons iets wen…………..

Gooi Comment