Sleep die kind saam

In Spec-takel deur griffin

Iets wat mens nie elkde dag sien nie.

Ek check toe hierdie mater inpull by die airshow met sy tow truck. Niks gedink tot ek gesien het wat hy agter op vas gestrap het. Dit was kak snaaks en ek moes n kiekie neem en met julle deel.

Melktert.

tow truck1

towtruck 2

Hierdie post is 163 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,615,940 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSleep die kind saam