Gister was een gigantic disaster by die Pukkelpop festival in België. Ons tjommies van Oppikoppi is gelukkig OK. Daar het blykbaar 5 mense gesterf en meer as 70 is beseer toe die main stage collapse het as gevolg van 'n moerse storm.
Hierdie post is 101 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,142,126 post views in totaal sedert 1 November, 2019.