Die is heel moontlik die beste advertensie wat nog ooit gemaak is, true's bob nanies koepela.
Waas jou tanne, waas jou tanne.
peester meester
dis be*fok
waar kan ek so baadjie kry?
Dirk Diggler Diktros
Lekker kopkou met daai pap bek….DDD
Bark Vallas
dit was so bevok ek moes dit agt keer kyk hahahahaha
Werfetter
Eks mal oor hierdie fokken clip. Het dit seker 10 keer genotch en elke keer my poes afgelag. Gee ons meer Blink Stefanus videos. Dis kak snaaks.
MagtigeMuis
ag nee, dis af op soveel levels, shame man… hier's vir julle kak windbreakers, maak asof jy bly is want die drank word by die agterdeur afgelaai
KoppieKrap
@MagtigeMuis Eks fokken jammer om die een te wees wat die slegte nuus vir jou bring, maar die familie wat jy in die Kelloggs ad sien is nie regtig so bly om Kelloggs te eet nie. Hulle pretend maar net. Eks jammer as ek jou bubble gebars het.
hierdie is befok, die fokken advertensie hoort op die tv … kom ons klub saam en koop advertensiespasie … alternatiewelik het ons almal 'n duty om die ding NOU fokken viral te laat gaan
Dirk Diggler Diktros
Na el die video op n semi-gepiste maag gekyk het – that is as good as it gets – wil ek die volgende onomwonde sonder enige pretensieseuse poeslikheid se:
1) Die kamerawerk is goed. Puik konsep met skote tussen die beeldjies van common hondjies? op koffietafel. Almal, maak n knoop in jou lat, of jou pubes as jy n goose is, daat shooting angle is original en gaan epic / legend raak soos die video viral gaan en movie-directors van faam dit uitcheck en dan die Oscar kollekteer asof dit hul oorspronglike angle is wat hul al jare aan werk en n spesiale kamera en dolly moes design vir n miljoen.
2) Klank is voorstebors. Net jammer hul elukusie is vir kak, maar die dialek is in die kol vir die director's subteks.
3) Akteurs is 100% geloofbaar, duidelik is hul nie op so n egosentriese, endogene nleunaar trip soos daai Jackall kak nie. Akteurs se kontinuiteit, timing en karakterdiepte is sonder meer die beste ooit van n spul videos laaste jaar of wat. Hul gesigspel en ritme is sonder weerga puik.
4) Editing briljant. So skerp gedoen dat kyker nie eers agterkom daar is editing nie!
5)Draaiboek – nog oskarmateriaal. Moelik om te onderskei of dit geskrewe teks, of ab lib is. Ewentewel dit dra die narratief goed, en vra geen verskonings . Geensins word doe kyker se intellek onderskat nie.
KRITIEK: Hopeloos te kort vir die kaliber van die produk, en oor die algemeen die boodskap. Ander videos is n episodes van etlike minute. Die bemarkingsobjektief kan sterker fondasie put n langer "storie".
Puik en Piele almal. Sout van die aarde sjit sonder gelyke. Doet zo voort.
DDD
In n neutedop – beslis n wenner.
Ek wens blink Stefaans, wil klere maak wat vir my ook pas, my jeep goed raak nou afgesaag en ek sal hom orals promote al sal ek self vir die urban wear betaal! Skimp Skimp
David
Sit Arno as ek so na daai lyfie kyk gaan jou fokken Jeep jou ook een van die dae nie meer pas nie. Jys dikker as my vrou
Dirk Diggler Diktros
Baie dankie vir die kompliment jagsmoer. Ek sal 5 minute president bly – lank genoeg om n vet kontrak op Malema uit te ryk – legal and all. DDD
lol, ja dit sal ek goed glo, maar my dokter se hy kan nie verstaan nie my ligaams bou is abnormaal my beendere is die swaarste met n massa van 75kg, as ek die 30kg vet verloor wat op my lyf is dan sal ek nogsteeds 120Kg weeg, dan is ek nog lank ook daarby, ek gaan al na 2. 05 m lank, meeste deur kosyne is maar 2m lank en ek buk maar deur
Dirk Diggler Diktros
Klotneus Julius Malema: "The purpose of Telkom is not to make a profit, it's to provide electricity…" – Julius Malema on Radio 702 (on August 2, 2011)
David
Nie besef jy so fokken groot nie Arno, sorry man sal jou nooit weer kak gee nie, hehehe, eks maar 'n bang etter
BlinkStefanus
Arno watse size t-shirt dra jy? Ek seker Blink Stefanus kan met 'n blink plan opkom.
Dirk Diggler Diktros
Arno, ek dra 4XL en 5XL onder andere is 2.07m en 155kg. Jeep label maak juis exstra size broeke, baadjies etc alles in extra oversize en ek kry dit teen n kwart van die prys. Dis stunning kwaliteit. Ek shop ook by big en taal en bestel stuff by Woollies. Ek sukkel geweldig moet skoene wat ek dra n size 16. Ek het n paar fucked Crocs en splinternuwe New Balance tekkies wat ek 3 maande voor moet wag. Het jy enige ander tips waar n ou skoene kan kry? Sizes 16-20 ? DDD
Dirk Diggler Diktros
Blink, ek is hewig onsteld oor die kots wat The Jackal and Vegas or waatookal hulle hulsef noem en my opbouende krities word weerhou. Se my net asb die nie n vorm van Blink Niche Branding nie, want woorde kannie beskryf hoe kak dit is nie. DDD
David
Jirre DDD, dalk by 'n fokken canoe shop?
Anthrax
Goeie Fok DDD; Jy sê as alles in proporsie was, was jy 3 meter lank (as jy kyk na jou tril se size)?!
As jy in die wes kaap is sal ek die tarzaan fabriek in tulbagh aan beveel, hulle maak vir jou n paar custom skoene, waar kry jy die Jeep klere vir daai prys want ek moes nou die dag R1240 hoes vir hoodie en ek het my amper daao bekak daaroor?
Dude Blinkstefaans ek hardloop op n 4xl in die Jeep maak
Prof. Bokdrol
Jirre David, jy is nou op dun ys – versigtig, dit klink vir my asof beide Arno asook jou vrou 'n PK van byna VK kwaliteit kan uitdeel! Hopelik nie gelyktydig nie, want dan is jy in baie groot kak, bra…
lol, dan maak ons wat ons in china met die aardbewing gedoen het en shift die aarde, dis hoekom die weer nou nooit weer dieselfde sal wees nie.
nah i'm a lover not a fighter, maar ek smaak dit as girls my spank en vasmaak in die bed, julle weet S&M stories.
@BlinkStefanus ek sal ook n 5xl vat, ek soek 2 t shirts en een hoedie as dit kan, msg my op facebook dan kan ons die details doen, prys en daai dinge, want ek gaan nie my e-pos hier post nie, spammers are about jy weet. ek is Arno van der Westhuizen hier is die link http://www.facebook.com/arno.west http://www.cbsnews.com/stories/2011/03/13/scitech/main20042590.shtml dis die link van die aarde se verskuifing, kan al die bybelpushers nou skreeu the end is nei!!!
David
Eks nie bang nie Prof, ekt al groter manne as dit in die tronk gespyker

Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
hahaha. Dis poes snaaks!
Haha,
Jirre dis swaai!
Jissis ouens, dis nie reg nie
@Jagter jy's reg, dis net verkeerd. Wanneer fokken duik ons????
Die is heel moontlik die beste advertensie wat nog ooit gemaak is, true's bob nanies koepela.
Waas jou tanne, waas jou tanne.
dis be*fok
waar kan ek so baadjie kry?
Lekker kopkou met daai pap bek….DDD
dit was so bevok ek moes dit agt keer kyk hahahahaha
Eks mal oor hierdie fokken clip. Het dit seker 10 keer genotch en elke keer my poes afgelag. Gee ons meer Blink Stefanus videos. Dis kak snaaks.
ag nee, dis af op soveel levels, shame man… hier's vir julle kak windbreakers, maak asof jy bly is want die drank word by die agterdeur afgelaai
@MagtigeMuis Eks fokken jammer om die een te wees wat die slegte nuus vir jou bring, maar die familie wat jy in die Kelloggs ad sien is nie regtig so bly om Kelloggs te eet nie. Hulle pretend maar net. Eks jammer as ek jou bubble gebars het.
hierdie is befok, die fokken advertensie hoort op die tv … kom ons klub saam en koop advertensiespasie … alternatiewelik het ons almal 'n duty om die ding NOU fokken viral te laat gaan
Na el die video op n semi-gepiste maag gekyk het – that is as good as it gets – wil ek die volgende onomwonde sonder enige pretensieseuse poeslikheid se:
1) Die kamerawerk is goed. Puik konsep met skote tussen die beeldjies van common hondjies? op koffietafel. Almal, maak n knoop in jou lat, of jou pubes as jy n goose is, daat shooting angle is original en gaan epic / legend raak soos die video viral gaan en movie-directors van faam dit uitcheck en dan die Oscar kollekteer asof dit hul oorspronglike angle is wat hul al jare aan werk en n spesiale kamera en dolly moes design vir n miljoen.
2) Klank is voorstebors. Net jammer hul elukusie is vir kak, maar die dialek is in die kol vir die director's subteks.
3) Akteurs is 100% geloofbaar, duidelik is hul nie op so n egosentriese, endogene nleunaar trip soos daai Jackall kak nie. Akteurs se kontinuiteit, timing en karakterdiepte is sonder meer die beste ooit van n spul videos laaste jaar of wat. Hul gesigspel en ritme is sonder weerga puik.
4) Editing briljant. So skerp gedoen dat kyker nie eers agterkom daar is editing nie!
5)Draaiboek – nog oskarmateriaal. Moelik om te onderskei of dit geskrewe teks, of ab lib is. Ewentewel dit dra die narratief goed, en vra geen verskonings . Geensins word doe kyker se intellek onderskat nie.
KRITIEK: Hopeloos te kort vir die kaliber van die produk, en oor die algemeen die boodskap. Ander videos is n episodes van etlike minute. Die bemarkingsobjektief kan sterker fondasie put n langer "storie".
Puik en Piele almal. Sout van die aarde sjit sonder gelyke. Doet zo voort.
DDD
In n neutedop – beslis n wenner.
DDD vir fokken President!
Ek wens blink Stefaans, wil klere maak wat vir my ook pas, my jeep goed raak nou afgesaag en ek sal hom orals promote al sal ek self vir die urban wear betaal! Skimp Skimp
Sit Arno as ek so na daai lyfie kyk gaan jou fokken Jeep jou ook een van die dae nie meer pas nie. Jys dikker as my vrou
Baie dankie vir die kompliment jagsmoer. Ek sal 5 minute president bly – lank genoeg om n vet kontrak op Malema uit te ryk – legal and all. DDD
lol, ja dit sal ek goed glo, maar my dokter se hy kan nie verstaan nie my ligaams bou is abnormaal my beendere is die swaarste met n massa van 75kg, as ek die 30kg vet verloor wat op my lyf is dan sal ek nogsteeds 120Kg weeg, dan is ek nog lank ook daarby, ek gaan al na 2. 05 m lank, meeste deur kosyne is maar 2m lank en ek buk maar deur
Klotneus Julius Malema: "The purpose of Telkom is not to make a profit, it's to provide electricity…" – Julius Malema on Radio 702 (on August 2, 2011)
Nie besef jy so fokken groot nie Arno, sorry man sal jou nooit weer kak gee nie, hehehe, eks maar 'n bang etter
Arno watse size t-shirt dra jy? Ek seker Blink Stefanus kan met 'n blink plan opkom.
Arno, ek dra 4XL en 5XL onder andere is 2.07m en 155kg. Jeep label maak juis exstra size broeke, baadjies etc alles in extra oversize en ek kry dit teen n kwart van die prys. Dis stunning kwaliteit. Ek shop ook by big en taal en bestel stuff by Woollies. Ek sukkel geweldig moet skoene wat ek dra n size 16. Ek het n paar fucked Crocs en splinternuwe New Balance tekkies wat ek 3 maande voor moet wag. Het jy enige ander tips waar n ou skoene kan kry? Sizes 16-20 ? DDD
Blink, ek is hewig onsteld oor die kots wat The Jackal and Vegas or waatookal hulle hulsef noem en my opbouende krities word weerhou. Se my net asb die nie n vorm van Blink Niche Branding nie, want woorde kannie beskryf hoe kak dit is nie. DDD
Jirre DDD, dalk by 'n fokken canoe shop?
Goeie Fok DDD; Jy sê as alles in proporsie was, was jy 3 meter lank (as jy kyk na jou tril se size)?!
DDD ek sal 'n paar 5XL laat maak.
As jy in die wes kaap is sal ek die tarzaan fabriek in tulbagh aan beveel, hulle maak vir jou n paar custom skoene, waar kry jy die Jeep klere vir daai prys want ek moes nou die dag R1240 hoes vir hoodie en ek het my amper daao bekak daaroor?
Dude Blinkstefaans ek hardloop op n 4xl in die Jeep maak
Jirre David, jy is nou op dun ys – versigtig, dit klink vir my asof beide Arno asook jou vrou 'n PK van byna VK kwaliteit kan uitdeel! Hopelik nie gelyktydig nie, want dan is jy in baie groot kak, bra…
lol, dan maak ons wat ons in china met die aardbewing gedoen het en shift die aarde, dis hoekom die weer nou nooit weer dieselfde sal wees nie.
nah i'm a lover not a fighter, maar ek smaak dit as girls my spank en vasmaak in die bed, julle weet S&M stories.
@BlinkStefanus ek sal ook n 5xl vat, ek soek 2 t shirts en een hoedie as dit kan, msg my op facebook dan kan ons die details doen, prys en daai dinge, want ek gaan nie my e-pos hier post nie, spammers are about jy weet. ek is Arno van der Westhuizen hier is die link http://www.facebook.com/arno.west
http://www.cbsnews.com/stories/2011/03/13/scitech/main20042590.shtml dis die link van die aarde se verskuifing, kan al die bybelpushers nou skreeu the end is nei!!!
Eks nie bang nie Prof, ekt al groter manne as dit in die tronk gespyker
Eks nie bang nie Prof, ekt al groter manne as dit in die tronk gespyker
David, bra vat jy dit in die vale, dog jy het n vrou maar nou vang ek dit is vr"ou". gin wonder sy\hy is so groot nie.