Justin Bieber se sales is bietjie af

In Spec-takel deur griffin

Die shop wat Justin Bieber se kak verkoop moes dalk eers die rating van een uit tien op IMDB gaan uitcheck het voor hulle besluit het om copies van “Never Say Never” enigsins te stock.

Nou moet hulle Fanta Orange saam met die gemors weggee. As hulle slimmer was sou hulle dit in die rakke tussen die hoofpynpille gaan neermoer het en saam met Cream Soda ge-bundle het, want jou brein moet seriously aangetas wees deur ‘n aand van harde binge drinking voordat jy ‘n Justin Bieber DVD sal oorweeg,

Tensy jy natuurlik van Witbank af is. Daar kan hulle double charge en die koendrienks uitlos. Mense vreet vir Justin op daar saam met Baby Tjokilts. Dis hulle fokken kos daai, hulle haal vir hom uit.

Ja jong, never say never…

justin bieber

(shot, Stephan)

Hierdie post is 53 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,469,402 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJustin Bieber se sales is bietjie af