Julle moes na Kaizer Chiefs gluister het. Londen se ballas brand.

In Snotstories deur griffin

As jy al in Londen was het jy seker min of meer 'n idee van waar Lavender Hill en Clapham Junction behoort te wees en hoe dit lyk. Miskien bly jyself nou daar. Oppas, jou toggos is dalk aan die brand want die fokken yobs is besig om te riot en te loot laat die kak spat. Oor fokol, blykbaar. Iemand is somewhere geskiet en toe hoor yob 1 by yob 2 se nefie 'n storie met 'n stertjie. Hy het summier sy 14 jarige pregnant meisie in haar pienk sweetpakbroek op die trap gelos om self die blik White Lightning klaar te maak. Nee, ek lieg, hy het 50 meter in die straat af gehardloop, omgedraai en sy chick weer pregnant gemaak terwyl sy pregnant is en toe weggehardloop om te gaan kak maak. Ander yobs en chavs sien die bra maak kak en join hom. Hulle weet nie regtig hoekom nie maar fok maar net goed op, want hulle het fokol anders om te doen…

Van ons tjommies wat self in daai area gebly het en nou terug is in SA is ook nogal dronkgeslaan oor die hele fokken gemors:

"wat die fok steel jy in 'n raid uit 'n haarkapper uit? Drie bottels mousse en pienk hair extensions vir jou cherry? In die skoenshop ook, dan vat hulle net een tekkie van die rak af? Moerse, that are pretty!"

en "kids wat voel die wereld skuld hulle trainers, electronics en imodium".

Ek gaan nou hier soos 'n fokken ballie klink, maar dis wat gebeur as kinders nie van kleins af gebliksem word as hulle kak aanjaag nie. Die polisie staan ook pateties rond met batons en shields. Kry vir julle guns wat rubber koeels skiet en mik vir die ballas. As daar meisies is, mik vir die lippe wat nie praat nie. Crime maak alle oortreders gelyk. Deel dan 'n paar swift poesklappe uit as die outjies op die grond rondruk. Trek sommer sy fokken broek ook vir hom op en sny sy hoodie af. (Die een oop sy jacket, jou siek naai.)

Dit sal interesting wees om hoor hoeveel Suid-Afrikanertjies hulleself ook gaan help het aan Marmite, biltong en al daai ander kak waaroor hulle so moan as hulle huistoe verlang. Steel loop mos nou maar eenmaal dik in die Suid-Afrikaner se bloed ook.

O ja, en dan net 'n vinnige woord weereens aan die Daily Star UK. Ek het julle alreeds eenkeer getune om te fokof oor julle "Don't kill me, I am not the boer" t-shirt stories. Die "Come get your poesklap here" t-shirts wat ek voorgestel het destyds is nog steeds relevant. Julle moet dit asseblief net vir die die Suid-Afrikaanse outjies issue by Heathrow. Hulle sal julle uithelp…

Check hier hoe alles opgefok is:

Miskien moes die mense na Kaizer Chiefs geluister het 7 jaar terug toe "I Predict 'n Riot" release is. Ironies genoeg wil hulle nou help met die clean-up operation. Ek sou net terug sit en tune: "Ek het vir julle fokken gesê dit gaan gebeur!"

Hierdie post is 98 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,361 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJulle moes na Kaizer Chiefs gluister het. Londen se ballas brand.