Oppikoppi is sold out. Geen tickets word by die hek verkoop nie. As jy nie reeds ‘n ticket het nie, gaan jy nie by die fokken hek inkom nie.
As jy nog gaan deurskiet Oppikoppi toe, ry veilig. Ons sit al klaar hierso en fles vat. Daar is ‘n moontlikheid dat ons live oor die interwebs gaan broadcast van Oppikoppi se main stage af oor die naweek vir die outjies wat nie hierdie jaar Koppi kon maak nie. Dit hang natuurlik van baie dinge af, soos 3g coverage (wat actually fine behoort te wees), of ons onthou het om batteries te charge, of ons actually ons hangovers oorleef en of ons nie al ons goed weggebliksem het nie. You never know.
Kom check maar oor die naweek of daar ‘n update hier is. Indien wel, sal ons julle hier of op Twitter vertel wat die link is.
In die meantime moet julle maar tevrede wees met nog ‘n kort Riaan clip:
Ons loop Riaan raak by Oppikoppi
Watkykjy staan op 3,124,255 post views in totaal sedert 1 November, 2019.