'n Laptop sou jou pa 1985 omtrent R35000 gekos het (R130k in vandag se terme), min of meer dieselfde as wat 'n klein BMW hom sou kos daai tyd. Vandag kry jy dit 10 keer goedkoper (die laptop, nie die BWM nie – hulle is nog steeds poesduur)
Loop jy nog soos 'n smug poes rond met jou eerste iPod? O nee wag, jy het mos nou 'n iPad. iPod is so 2001.
Die Olson twins is 25 jaar oud. Nevermind dit – daar was 'n groot opbou tot hulle 18de verjaarsdag waar nerds agter computers mekaar high fives gegee het omdat die chicks uiteindelik naaibare ouderdom sou bereik het. Die twins is natuurlik persoonlik na elkeen van daai puisiegevrete toe om vir hulle kopkoue en vleisdasse te gee. Dit alleen is al reeds 7 jaar terug. Die puisiegevrete wag seker nou vir Dakota Fanning.
So gepraat van – Dakota Fanning is in 1994 gebore. Julle onthou haar seker as next-level kinderakteur wat hectic rolle vertolk het en soos ons, skiem dat sy die Oscars binnerkort gaan begin inryg. Dat een kind in Amerika meer talent het as al die akteurs saam in SA. Ai. Of jy besef noudat jy hier lees dat Dakota 17 jaar oud is en binnekort na wettiglike naaibare ouderdom sal oorslaan. Jy begin dadelik jou tjommies bel en vertel hoe jy haar sal naai. *skuif sweetpakbroek met nat kol aan die voorkant reg. Popcorn val van jou vest af*
Oppikoppi is ook al sewentien jaar lank aan die gang. Jy wat 'n sleazeball was het moontlik 'n dogter verwek by 'n onskuldige dronk meisie en julle is nou baie ongelukkig getroud. Nou moet jy jou dogter van Oppikoppi af weghou van ouens soos jy. Baie geluk, pappa. En sterkte.
Jou telefoonrekening het voor 1991 nog van Die Poskantoor af gekom. Toe is Telkom gestig. Prys die Here aan die brand! O wag, wat?
"Ek kry jou 5uur voor die Milky Lane voor ons Schindler's List gaan kyk. Onthou, 5 uur! Moenie laat wees nie. Ek sien uit daarna! Okei baai, sien jou dan!" Niemand daag op nie. Jy wonder waddefok aangaan en stap telefoonhokkie toe en haal 50 sent uit. Iemand het bubblegum in die coin se slot gedruk. Jy sit die 50 sent terug in jou broeksak en huil onbeheersd op die sypaadjie. Sewentien jaar later en jy kan SMSe en kak stuur van jou eie foon af wat jy kan like, fokken los dra sonder drade. In jou broeksak. *stuur SMS*: "Fok jou bitch, ek weet jy is saam met Danie club toe! Dis verby tussen ons, hoer!" *Stuur 2de SMS* "Emeka, I need 2 grams please. Usual place. Dirkie"
Madonna se dogter, Lourdes, is al vyftien jaar oud. Mens vergeet soms sy het 'n kind want jy word kort-kort herinner dat sy, Oprah en Angelina Jolie besig is om Malawi en die res van Afrika aan te neem en AIDS toe te gooi met kombersies, geld, drukkies en onbenullige kort besoeke.
South Park wys al veertien jaar lank op TV. Moenie worry nie, hierdie voorbeelde van dialogue sal jou miskien beter laat voel oor jou receding hairline:
Kyle: Wow! That's a lot of seamen, Cartman.
Cartman: Yeah, I bought all that I could at this bank, and then I got the rest from this guy Ralph in an alley.
Stan: That's cool.
Cartman: Yeah, and the sweet thing is, the stupid asshole didn't even charge me money for it. He just made me close my eyes and suck on a hose.
en
Kyle: The kindergarten teacher is having sex with my little brother.
Stan: …Wow.
Kenny: Really?
Cartman: Damn, brah, your little brother's pretty cool.
Kyle: It's *not* cool! Ike isn't old enough to understand.
Cartman: What's to understand? You get a boner, slap her titties around some and then stick it inside her and pee.
Kyle: [looks long and hard] Stick it inside her and pee?
Cartman: Well, okay, fine. Unless you don't want to get her pregnant, then you pull it out and pee on her leg.
Jy kan weer mense begin poke op Facebook. Sewe jaar is 'n goeie tyd vir 'n lame grappie om 'n comeback te maak. Onhou julle hoe kaksnaaks dit was in 2004? Jissis, dit was fokken snaaks, huh julle? Julle? Wow.
Google maak die average internetgebruiker in Suid-Afrika sedert 1998 dommer as wat hulle reeds is. As julle my nie glo nie, gaan soek SA se Google stats op vir die mees gebruikte soekterme in Suid-Afrika. Gebriuk sommer Google, hoor. Ek meen, as jy "Facebook" in Google se engine moet search om Facebook se homepage op te spoor, verdien jy nie eers 'n fokken jumbo calculator nie. Dude, come on – jy het fokken 13 jaar gehad om te leer hoe dit werk!
Lord Of The Rings, The Fellowship of The Ring het in 2001 uitgekom, en jy, die kont wat jy is, maak nog steeds "my precsious" jokes. Tien jaar later.
Wanneer laas het jy 'n program op TV ge-tape om dit later te kyk? Of oor en oor te kyk? Jy like mos Noot Vir Noot so baie. O jy het onlangs iets ge-tape? Wakker word ou perd, ons werk met DVDs deesdae. Of at least al hier van 1999 af in Suid-Afrika. Jy bedoel seker jy het dit ge-PVR. Blue-ray is ook al klaar met ons en 5D DVD is oppad. 5d???!!! Gaan kyk wat hulle in Openbaring skryf van 5D DVD. Die eindtye is op ons. Jy sal in jou broek kak.
Hit me baby one more time! Britney Spears se hit album het in 1999 uitgekom. Dis fokken lank terug. Sy het ook so onlangs soos 5 jaar terug haar poes per ongeluk vir 'n papparazikamera gewys toe sy uit haar kar uitgeklim het. Daar is nie foto's om te compare tussen 1999 en 2006 nie, maar dis redelik veilig om aan te neem dat haar poes 5 jaar later heel moontlik jonger lyk as wat jy tans voel. Jou poes.
Mandela was in 1999 nog President. Julius Malema was toe 18 en heel moontlik in standerd 7. Vir die derde keer.
In 2000 het jy gehoor Hansie Cronje is aangekla van Match Fixing. Jy het die verhoor gekyk en vir almal vertel wat 'n poes Hansie is. Twee jaar later is hy dood en het jy vir almal vertel hoe jy nog altyd geglo het hy's eintlik 'n goeie ou. Jou skynheiligheid het nie daar gestop nie. Jy het twee jaar later jou teologiegraad klaargemaak en was nog twee jaar later op die voorblad van Sondag.
Die Twin Towers het gekak in 2001. Daar het intussen baie water in die see ingeloop. Hulle het eers noudiedag vir Osama vir die visse gevoer. Ek dink sy familie was verlig dat hy nie van boredom of ouderdom dood is nie.
Harloop jou PC of laptop nog op windows XP? Ja? Wel, hy crash en bluescreen nou al vir fokken tien jaar lank. Kry vir jou!
Mark Shuttleworth was die eerste persoon in Afrika om op Mars te land en aliens te naai in die ruimte ingestuur te word. Dis nou nege jaar later en die bra het steeds meer geld as wat die NP vir die NG Kerk onder tafel deur gegee het tydens apartheid.
As jy die spuperbefokte en kontsnaakse Watkykjy website vanaf sy inception lees doen jy dit nou al vir 11 jaar lank.
Jy is nou 'n ou ballie.
Watkykjy staan op 3,064,552 post views in totaal sedert 1 November, 2019.