Super dronk podcast nommer 5

In Pot Kak Podcasts deur griffin

Watkykjy se superdronk podcast nommer 5 met griffin en tjommies Melt en Sipho. Julle moes bietjie langer vir hierdie een wag omdat ons record aangelos het vir 4 ure lank. Dis fokken moeilik om dan deur al die kak te sif. Ons praat sommer net kak in die algemeen en Melt gee vir ons 'n les in stemwerk (soortvan).

Jirre.

Dronk Podacst nommer 5

Watkykjy Podcast5_low_qual

Blink Poster 4

Hierdie post is 118 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,615,857 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSuper dronk podcast nommer 5