So you fink you can rap? Vote, bitch!

In Kompetisie deur griffin

Die zef rap track kompetisie se inskrwyings is overs ke-dovers. Gelukkig hoef ons nie vir Die Antwoord of Jack Parow te vra om vir ons die drie finaliste te kies nie, want ons het net drie entries gekry. Julle kan sommer straight vir die ouens gaan vote op die stempaal hier regs op die site se navigation panel. Elkeen van hullle het rofweg 'n 33% kans om al hierdie kak te wen

Dis hoe kakmaklik dit is om stuff op Watkykjy te wen. Onthou dat jy omtrent net 'n week het om tickets na Oppikoppi te wen.

Luister na die drie tracks en gaan gooi jou vote. Die meeste votes teen duiktyd volgende Vrydag vat die groot vis huistoe:

Kokkerot se track

Die Kokkerotmarabs rapper kont

Diesel se track

Diesel 01

Dirk se track

dirk-se-zef-rap-track

Hierdie post is 106 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,615,846 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo you fink you can rap? Vote, bitch!