So wie gaan die Oppikoppi kaartjies wen?

In Kompetisie, Oppikoppi deur griffin

Ons het ons inskrywings ontvang vir die Oppikoppi Unknown Brother kompetisie en dis nou gesluit. Ons los dit nou aan Oppikoppi oor om ons te tune wie die gelukkige wenner is van ‘n stel dubbelkaartjies, ter waarde van R1200 vir volgende week se fokken huge festival

Julle sal uitvind wie die wenners is wanneer ons duik, later vandag…

Ons gaan hulle bloot net nommer 1, 2, 3 en 4 noem. Shot vir die ouens wat moeite gedoen het om die Watkykertjies te entertain. Ons sien die wenner by Oppikoppi. Ons skuld jou ‘n dop of twee ook…

Geniet dit:

Nommer 1

Nommer 2

Nommer 3

Nommer 4

Hierdie post is 45 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,601,352 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo wie gaan die Oppikoppi kaartjies wen?