Let op die slimjan se model nommer: SEXSEA
Agter op en ook, ingeval jy dit gemis het, sommer by sy gesiggie oppie windscreen!
‘n Fokken 1.4 Corsa bakkie. Dis darem ‘n chick-magnet!
Lekker dag
Rodger
But wait, there’s more. Imagine hierdie ou het heel moontlik dik fokken sound in daai bakkie van hom. Hy en sy tjommie, Kosie rol deur die strate en soek oop parkies om sy Sexsea Corsa te gaan park. Hy maak die deure oop en begin die bass van sy gesig af te laat pomp en begin die gras aan die brand te dans. Kosie join hom in die agtergrond.
Hulle gaan huistoe sonder naai, want dis hoe ek skiem hulle sal lyk:
Hierdie post is 225 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,057,614 post views in totaal sedert 1 November, 2019.