Die bad-ass motherfucker, Samuel L. Jackson lees voor uit die boek "Go The Fuck to Sleep" deur Adam Mansbach. Nogal 'n vars manier om nuwe lewe te blaas in die ou konsep van slaaptydstories lees vir kinders wat nie wil gaan fokken slaap nie. Dis ook die ideale geskenk om vir familie of vriende met kinders te gee.
Loop na die kleintjie toe: "Hierso jou klein kont, vra jou pa om dit vir jou te lees voor jy gaan slaap."
Hierdie post is 97 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,074,319 post views in totaal sedert 1 November, 2019.