Griffin, hierdie is soos ons die spitbraai-ding in Bloemies doen. Jy kry die spesialiste in, no mess, no fuss.
Enigeen wat ooit op Die Eiland met die Groot Klok gejob het, sal weet Health en Safety bekak hulle toe van bo tot onder en weer tot bo, as jy so move gooi, al bly jy ook in Wimbleburg tussen miljoene Saffers.
Ek laaik my dorp.
AMOS*
Hierdie post is 314 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,150,060 post views in totaal sedert 1 November, 2019.