Ons is jammer oor wat ons nou aan jou gaan doen…

In Fokken Zef Videos deur griffin62 Eiertjies

Onlangs op daai fokken snaakse TV show op Mnet, Modern Family, loop die kinders op die ma en pa in terwyl die pa druk besig is om die ma carrots te gee. Die kids freak uit en laat spat in alle rigtings. Jy check die dogtertjie waar sy besig is om haar ogies al huilend uit te was in die kombuis se wasbak: "Its not working! I can still see it".

Hierdie is een van daardie oomblikke. Kry solank 'n roomyslepeltjie om jou ogies uit te krap.

Ons is moerse jammer oor wat ons nou aan julle gaan doen. Genuine. Ons sweer. Maar ons moet dit doen om 'n punt te bewys. Ons doop hierdie sommer die "Michael Saltino Kompleks". Dis wanneer mense vas glo dat dit wat hulle doen nie oortref kan word nie. Dat hulle vir 'n spesifieke doel op aarde geplaas is en hulle droom volg.

As voorbeelde gaan ons twee video's plaas. In die eerste geval het iemand ons gesoebat om die video op Watkykjy te sit. Die tweede video is een waarop ons toevallig afgekom het. Dis enetjie van Nederland af. Fokken kaaskoppe.

Kyk julle asseblief na die twee onderste videos en vertel vir ons wat die verskil is. Jy maak uit as jy in die Mike's Kitchen gesit het as 'n laitie en die waitress met die lobsided tiete vir jou potlode en prentjies en kak gebring het? Daai prentjies waar jy 7 verskille tussen twee amper eenderse prentjies moet okmring? "Haai kyk, in die regterkanste prentjie het die hasie net 'n dik piel! In die linkerkantste een het hy ballas ook!" *omkring ontbrekende ballas op regterkantste prentjie met die rooi potlood wat se punt summier afbreek *

Nou hierdie videos is amper soos daai. Ons kan glad nie 'n verskil tussen die twee videos sien nie. Hulle is presies dieselfde.

Help ons uit, man. Have a heart…


"Hi Griffin,

Disco Biltong is op die lig !!

Hahaha…ons is paar trotse Afrikaners wat net soos almal ‘n Lekker Braai, kuier sessie, en goeie vriende geniet! Toe besluit ons om ‘n song te skryf wat elke Suid Afrikaner op hulle stoele laat gaan staan en Dans & Party !! Suid Afrika se eie Braai Anthem !!! Ons sal dit moer baie waardeer as jy hierdie op die ‘Wat Kyk Jy’ site sal plaas!  Ons is groot fans, en ek glo ook alle ‘Wat Kyk Jy’ fans sal hierdie ongelooflik baie geniet!!

Baie dankie Griffin, waardeer dit regtig!!

Stel bekend ons nuwe hit single – ‘Spice Hom – Draai Hom – Braai Hom’ (Pap & Vleis)"


En nou die Nerderlandse weergawe:

Huh? Wat's the fokken diffs?

Fokken exactly!

Hierdie post is 319 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,339,891 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOns is jammer oor wat ons nou aan jou gaan doen…

Comments

  1. bles bridges

    ag neeeeeeeeeeeeeeee fok, daai kak is nou vas in my brein, en dit net voor die weekend. is julle nou focken simpel. Romana is snot lelik en die donner kan nie eens die geleende scooter ry nie.

  2. Tjoppie

    Die diffs is dat video 2 kak funny is en video 1 net kak! En Romana se dans moves is doos hot!!!

  3. hoender

    die 2 vetties moet sieke in amsterdam woon,  want hulle moes fokn dik gerook gewees het toe hule die stront gemaak het.

  4. Prof. Bokdrol

    Einafok! Al my sintuie pyn nou…jassas dis ook maar goed liewe ou JSB is al so 250+ jaar nie meer met ons nie, ek sweer hy ruk sy pruik af en skeur dit aan fokken flarde as hy sien/hoor/beleef watse monumentale tos mense met sy legacy van al daai toonleer-stuff aanjaag vandag. Ja dis moer close om te call, ek wil tog 'n beskeie mening waag dat daar een subtiele verskil is – die Kaaskoppe is so 0.0001% meer kreatief, ek verbeel my daar is so 'n heavy next level key change op 3:09 rond, maar dis ook maar fokken al. Vir my was die mees vreesaanjaende oomblik egter daar waar daai Kaaskop chick haar voorskoot so optrek, vir een horribale oomblik dog ek sy gaan haar wol-skoeter vir ons ontbloot.

  5. petrusposbus

    Wie de fok foen sulke kak. Dis in die selfde league as katte vreet. Video cameras en pirated software, hopeloos te veel tyd en drugs en brandewyn. Spice hom pappa

  6. Rudi

    Toeter toeter toeter toeter.. met Romana se wolskoeter !!
    hehehehe
    God behoede ons dat mense sulke kak kan maak.. maar at least kan mense sien Romana laaik naai kwaai !  Sy kan daai heupe swaai boys , maar sy lyk tog of sy nie helemal lekker innie kop is nie..  😉

  7. Sprinkaan

    Jissis !
    Daars n troll agter op die scooter !
    Maar op n meer ernstige noot, wat de fok ?

  8. Porra

    AAAAAAH die pyn!!!! Kan nie my kop uit was nie. Kom ons braai???

  9. Jagse Karel

    Altwee is ewe gangsta. Dalk moes die pap en vleis bra's ook n trol gekry het om sexy dans moves te gooi. 

  10. gezorm

    Daar is net een woord vir dit maar julle sal maar moet maar self vertaal en dit is, Box in afrikaans

  11. David

    Ek het gelukkig vanmiddag 'n afspraak gekry om my oë te laat verwyder, maandag vir my gehoor (dis blykbaar 'n warm poker wat in jou oor ingedruk word).
    Miskien sal dit die 2 videos uit my brein uitgewis kry.

  12. Jagter

    Dit verklaar nogal baie.  Dis nou duidelik dat afrikaners se kak musiek smaak aan ons nederlandse herkoms toegeskryf kan word.
     

  13. frankie

    jarra dis kak – snot kak walglik siek maddafakkas hondkak verby . neeeee man vok weet – die here aleen – jasaaaaas naaiers – nou is my dag in sy moer !!

  14. Warmwaterbrak

    Etterpoesoog.  Mag ek die kak nooit weer sien nie.  Kyk ek verstaan dalk die Hollangsers se skoeterkak, maar vir daai blare in vid 1? Ek hoop Jurie Els nooi hulle vir 'n braai.

  15. Tank TurnHer

    dis soos om 2 van dieselfde fokken fotos te post en te vra…" vind asb die verskille tussen die 2 kameras se specs wat gebruik is en die dose wat dit geneem het"

  16. Spozasium

    Dis fokken 2.23min van my lewe wat gedief is en wat ek noooooit weer sal terug kry nie. Peblieke nees naaiers!

  17. Roofleser

    jissis….en dit op hin nugter maag ….. *skok*

  18. Kwartel

    Die eerste video was die shit! Ek dink Pap en Vleis rule! Die tweede video het net gesuig. Die image van Romana se "hot" dans-moves sal my vir ewig bekruip in die nag – net soos ek lekker insluimer sal daai lip-lek sessie my tussen die oë slaan en die slaap heeltemal wegmoer. Dankie baie Watkykjy.

  19. Knersus

    Dankie vir die waarskuwing Griff. Ek het darem my kots-emmer gereed gehad voor ek die videos gekyk het. Dis soos om verby ‘n fokken ongeluk op die N1 te ry… jy weet jy gaan nie hou van wat jy sien nie, maar jy kan nie help om te kyk nie.
    Ek reken ek het die verskil ge-spot…. video 2 het ‘n scooter, ‘n wolscooter, en ‘n poes; video 1 is net vol poeste.
    (die enigste manier om die videos kakker te maak is om die video-editing software uit te pluk en ‘n ‘compilation’ te maak… toeter toeter toeter pap en vleis!!)….
    Fok, waar’s my emmer? Ek moet net weer kots.

  20. Leon-Ben

    Daar is geen manier dat daai Biltong-manne ernstig is nie. 

  21. mal mike

    OMGF!!! daai laaste twee. Nee here. Die ou is meer feminine as die goose, Daai vrou laat my hind seksie lyk.

  22. Laaitie

    Goeie fok se vir my dit is n Joke, asb admit it, dit is n Joke ne Griff?

  23. Papabeer

    Dis fkn k@k snaaks !!!!! Ek's nogsteeds nat! : )) Goeie werk!!!  Dis mos nou obvious dat die manne van Disco Biltong nie ernstig is nie!!!  Dink hulle wys net watter k@k musiek die afrikaanse musiek bedryf kan maak, en mense sal nogsteeds daarna kyk en luister !!
    F*K DIS FUNNY !!!!!!  : ))

  24. Dave

    Dankie vir dit….dis kak snaaks gewees. Hahaha

  25. Fran

    daai ouens van die eertse video moet almal vasgemaak word met hulle toties op 'n broodbord en elke halfuur geslaan word op hulle toties met 'n off-road croc tot hulle doodgaan. fok, hulle is slegnaaiers

  26. Ou de Doos

    Rinus de Zanger was nog altyd een van my favourites ! Dit is exciting dat hy vir Romana in sy videos inbring !!
    Waar kan ons nog van Disco Biltong in die hande kry ?
    Ok, ek maak net 'n grappie…
    Ek is eintlik speechless….absolutely no comment !

  27. Ou de Doos

    Op youtube is nog 'n video van Rinus de Zanger genaamd "Hey Marlous"
    Die eerste comment onder die video is :
    "Hey Marlous, ye pens hangt over je poes" !! Ha ha !!!!

  28. Martz

    Dankie "ou de doos" – Het toe "hey marlous rinus de zanger" gaan toob en die fok weet, my kollegas het gevra dat ek eerder moet uitgaan want ek ontwrig die mense! Dierbare jirre nee, ek kan nie meer nie… bwahahahahahahaha

  29. Simone

    Mens kan duidelik sien dat die gomgatte nie suiwer, snaakse Afrikaans waardeer nie. Enige damduiker sal nie daarvan hou nie….. Gaan luister maar julle Jack Parrow, die res van ons dink dis awesome!

  30. Mmm?

    Daar is n groot verskil. In die eerste een sing hulle in afrikaans en in die tweede een hol-langs. Maar verder is dit presies dieselfde. Ek moes dit twee keer kyk om n verskil agter te kom… en nou bloei my oë. Dankie vir dit Grif.

  31. Johnny Cash

    Jis julle…. Dis walglik! Simona op vid 2 is nog aantreklik!

  32. Dbag

    Ek dink ek ken die ou met die beanie op in vid 1. Hy bly hier naby my… Ek gaan trek!

  33. Wellem

    Die tweede video is 'n Michael Soltino weergawe van BZN…. dit was befok…  kan iemand vir my 'n t-hempie maak?

  34. #1 Pisscat

    Fok de pap en vlees video is een grote pot snot

    En de kaaskop een is maar donners fokken saai en het meisje is kak lelijk!

  35. Kopkou Venter

    Ek dink daar's n moerse verskil:
    Video 1 – Die ouens het actually moeite gedoen met die vid, en dis nogal n catchy tune!!  
    Video 2 – Funny…mar dis n groot pot poef.
    Winner = Pap en vleis x 1000000000 !!!!

  36. Dirk Diggler Diktros

    Wellem, ek stem saam met jou.  Die eerste lot is kakker as Jack Parow en hy lS kak!  Die tweede video is voorste bors!!  Ek pluk sommer my wors!! Gooi nog!! DDD

  37. Oom Uncle

    "Ukke ukke ukke  Romagna is n dikke"  … nou is ek geskroef ,, daai song is op auto repat in my kop , ukke ukke  ukke ,…………………………………………………………………………………………………………….

  38. Prof. Bokdrol

    Vandag se recycled joke:
    V: Wat is die ooreenkoms tussen 'n Vespa en 'n dik stuk?
    A: Jy voel soos 'n bietjie van 'n doos as jou tjommies uitvind jy ry een…

  39. Oom Uncle

    Fok ek het dit weer gekyk ,, dis soos di signs op laser-pointers DO NOT SHINE DIRECTLY INTO EYES  – Romagna Rules  FAP…. FAP…FAP…. FAP..FAP…. FAP..FAP…. FAP..FAP…. FAP..

  40. Sanie Eentiet

    EK IS N DISCO BILTONG FAN !!! : ))
    BEFOK !!!!

  41. Dirk Diggler Diktros

    Gaan altyd vir die dikste stukke.  In die winter le jy lekker warm en in die somer le jy in die koelte!!  DDD

  42. PJ

    Hahaha…."pap en vleis, n knoffelbrood en n slaai" ………"ons suip tot ons braak en ons skiet n kat raak"  …… : )))   Dis Tos snaaks !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Gooi Comment