Yes Griff
Hier is ‘n lekker 1992 Mazda rustler trailer wat ek in die moot gesien het.
Wil my Venter ook ‘n exhaust opsit na ek die een gesien het.
Mike
Hierdie post is 110 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,051,636 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
I like the car more than the trailer.
Fok die trailer, smart Capri daai.
Oh Lookie Lookie a wee 2l Ford Capri!!! Awesome colour
Heito Potato!! Buk of ek byt jou!! DDD
Met daai back-windscreen is daai trailer so aerodynamic soos 'n f'kn baksteen. Dit sal daai Capri nie maklik laat spoed optel nie.
ek het nou die dag so isuzu trailer gesien, kon nie onthou wat die sleep voertuigwas nie. dit was op die villiersdorp pad tussen worcester en villiersdorp
Die Moot is maar 'n tappet plek as jy my vra
Niks fout met die Combo nie dink oe lekker kan jy kamp , veral as dit reen , en jy moet op die Bakkie sit , !
Dit lyk of die twee karre gezaber het nou sit hulle vas.
Kapituit, die Moot is nie soooo tappet nie, mense soos ek bly daar – wag wag wag, kom ek doen bietjie introspeksie: ek het pre-cast tuinmure (darem nie met wawiele op nie) – en en het 'n dromdienste drom op die sypaadjie – en die een buurman fok die hele bliksemde dag rond met sy angle grinder – en die ou oorkant die straat en sy chick panelbeat mekaar Vrydagaande as hulle vol hooligan juice is – en ek staan soms in die tuin rond en drink bier uit 'n bottel – o my goeie fok!!! Die Moot is zef!!! Ek is fokken zef!!! My bure is tappets!!! Dalk is ek selfs een – hier's 'n onlangse foto van my, dink jy ek lyk bietjie tappet??? Wees nou eerlik, moenie probeer nice wees en my brose ego spaar nie:
http://www.watkykjy.co.za/2010/11/half-dood-in-die-moot-sonder-brood
Wat of waar is "moot? Is dit afrikaans vir "moat" soos om n kasteel? Dis dan seker in Kaapstad wat sin maak want julle suip mos daai wyn daar.
Oh lookie here – 'n nuwe serial kakmaker! Tommietamponsuier, dis daai plek waar ek jou ma laas R20 betaal het vir 'n naai. Hoe oud is jy, seun? Dalk is ek nog jou pappie…
Ek kon ook sy pappie wees maar sy mammie was te lelik, toe los ek dit maar vir die Prof om een te vat vir die span
Einafok David! Ek skuld jou, jou bliksem…