Kulula.com het die zefste vlerke in SA

In Spec-takel deur griffin

Kulula speel vir hom lekker wyd nou. Al wat julle nou kort is om daai kak grappies van julle te upgrade, seriously. Of dit te staak. Gooi bietjie zefslang in, outjies. Julle is nou redelik goed onderweg op die crooked path of enlightment. Ons sien dat julle hard besig om massive vlerk te sleep by die zef gemeenskap. In beginsel approve ons, maar julle sal nog hasies uit die hoed moet ruk…

Laat ons gerus weet as julle eerste trein reg is. Die een wat aan die voorkant soos 'n piel lyk en aan die agterkant poesgroot ballas het. Hy gaan natuurlik deur 'n tonnel moet jaag wat deur 'n goose uitgebeeld word wat buk vir ses van die diepstes.

Julle kostgroen kar is fraai, maar julle moes dalk julle agency gevra het om met ons te konsulteer. Daar is fokken baie goed op daai kar missing. Waar is die spinners, die ketting stuurwiel, die dice, die kokkololwol en die fake polisie arials om maar net 'n paar te noem?

Nietemin, glad nie 'n kak effort nie…

kulula zef vlerk 1

kulula zef vlerk2

kulula zef vlerk3

(shot, Michael)

Hierdie post is 268 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,145,870 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinKulula.com het die zefste vlerke in SA