Gautrein snuif coke en fok sy neusbrug op.

In Kak companies deur griffin

Brannas het nie brieke nie. Die Gautrein ook nie. Hierie outjie gaan ‘n bietjie langer as Brett Kebble se tjor of regter Hakuna Matata se Jag by die panelbeaters staan en dit gaan ‘n rapsie duurder wees om reg te maak. Om nie te vergeet van “loss of income” of negative compound interest op poesgroot loans nie . Ons gaan ‘n raaiskoot waag hier en die oefening skat op poesduur.

Liewe belastingbetaler, sit asseblief jou hande op die kar se dak, hou jou bek en maak jou hol oop.

Hiieeer kom die trein!

fucked gautrain 2

fucked gautrain

(shot, geheime agent Red Fox)

Hierdie post is 150 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,838,014 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGautrein snuif coke en fok sy neusbrug op.