Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Onthou om in te skryf vir daai kompetisie waar jy meer as R2500 se stuff kan wen. Sover loop daai enigste bra loshande voor en hy lek al sy lippe af vir al die cool kak wat ons hom gaan gee. Ons gooi sommer ‘n R450 jacket ook for free in as hy die eingste bra was wat kans gesien het om die track te maak.

Volgende week gaan ons julle vertel hoe julle Oppikoppi kaartjies kan wen, so ons gaan dit weer moeilik maak dat net een persoon kans sien om deel te neem en alles te wen.

Maar fok dit vir nou. Kom ons duik eers…

naweek leeutjie suig tiet

Speel die fokken tune kliphard en duik:

DuikDuikDuik

Hier is solank nog kiekies van Lisa Davis soos julle gevra het om julle die naweek in te vat…

photo-1

photo-3

photo-5

photo-8

Hierdie post is 350 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,593,152 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!